GSD POTCH WISKUNDE:

Ouers en Onderwysers:
Dit is algemene kennis dat die deurwerk van ou vraestelle die beste manier is om voor te berei vir toetse en eksamens.

GSD Potchefstroom stel aanlyn hersieningsvraestelle bekend vir die Junie eksamen, en dit is die moeite werd om te let op hoe oulik hierdie vraestelle eintlik is. 

"Jy wil nie hierdie geleentheid mis nie.."

Vra maar vir die Dux leerling van Hoërskool Centurion, Martin Prinsloo, hoe hy dit reggekry het om
96% te kry vir Matriek Wiskunde!


Vir R350 per gesin kry al die kinders in die huis toegang tot die Wiskunde vraestelle asook:

2 Vraestelle per graad wat kurrikulum-gerigte begrippe en vaardighede uit die eerste semester toets.
Meer as drie ure se Wiskunde video-verduidelikings per graad.
PDF-aflaaistukke vir elke vraag vir pen-en-papier oefening.
Aangesien vraestelle aanlyn gedoen word, kan dit op selfone of tablette ook voltooi word!
Twee vraestelle word beskikbaar gemaak per graad, met 'n totaal van 40 vrae. Hierdie vrae word streng vanuit die kurrikulum opgestel, om seker te maak alles wat gedoen moes gewees het in die eerste twee kwartale, word geëvalueer. Elke 20 vrae sluit ongeveer 80 - 100 minute se video verduidelikings in!
Aan die einde van die vraestel word die punt outomaties gegee, met 'n aanduiding van watter vrae verkeerd was. Daar is ook 'n knoppie by elke vraag vir die video-memorandum - dit beteken die leerder kan gaan kyk na die presiese verduideliking van die tegnieke, agtergrond en konsepte wat nodig was om die vraag te verstaan en reg te beantwoord.
Hierdie video-memorandums kan ook gesien word as 'n paar uur se "ekstra klasse", want dit is fisies 'n tutor wat die verduidelikings doen.
Elke vraestel kan oor-en-oor gedoen word, totdat die uitslag 100% is. Wanneer hierdie punt bereik word kan ons met sekerheid sę die leerder verstaan wat nodig is om soortgelyke vrae in die eksamen te kan hanteer.
Ons verkies om so min as moontlik met multi-keuse vrae te werk, en lei die leerders eerder met invul-vrae. Sodoende kan hulle nie raai nie, en die enigste manier om goeie resultate te kry is om die antwoorde reg te kry!
Elke vraag, en elke vraestel, word ook as 'n pdf - dokument verskaf. Dit sal goed wees as die leerders ook met pen-en-papier die vrae kan uitwerk, en natuurlik hulle kantlyn-berekenings doen.
Skep addisionele werkkaarte vir ekstra oefening en hersiening uit meer as 3 000 videos!

Kyk gerus na ons video en verstaan meer van ons puik produk...

Hoe werk dit nou verder?

U gaan die drie stappe volg hieronder:

Voltooi die verpligte aanlyn vorm  hieronder.
Sodra u dit voltooi het sal u na blad herlei word wat bevestig u besonderhede is ontvang en die blad sal u dan outomaties herlei na ons betalings opsies...

U moet asb. nie betaal alvorens u die aanlyn vorm voltooi het nie. 

Sodra ons u betaling ontvang sal ons kantoor u kontak met alles wat u nodig gaan he om toegang tot die ongelooflike databasis van audio visuele hulp te kry.
 
Stap 1 - Ons moet al u besonderhede eers ontvang:  
Exam Kit Aankoop ouer en kind besonderhede:
Vrae wat gemerk is met * is verpligtend asb!
  Naam en Van van leerder: *
  E-Pos (dis sal die gebruikers naam wees): *
  Watter graad is leerder:
  Watter Skool is leerder:
  Watter Provinsie is u skool: 5
  Naam en Van van Ouer of Voog: 6
  Ouer of Voog E-pos:
  Kontak Nommer:
 

 
Stap 2 - Betalings:
     

Betaal per foon:
Kontak ons kantoor telefonies tussen 8h30 en 15h00 weeksdae en laat Karin Swanepoel of
Eldi Cloete jou help hoe om maklik ons Exam Kit te koop..

Skakel 018 294 4882 tydens kantoor ure!
Kontak ons gerus vir meer inligting...

 
Betaal Elektronies oor aan ons:
Rek Naam – Tsimpilo Trading 107 (Pty) Ltd.
Bank – Nedbank Mooirivier Mall
Rek No. – 1713408546 – Tjek
Bank Kode – 171 338

Faks bewys aan 086 502 5602 of info@gsdmail.co.za
 

Betaal Elektronies veilig met PayFast:
U kan ook met enige bank kaart n veilige betaling doen aan ons met PAYFAST..

Buy

 
           
NB - Gebruik ASB u kind se naam en van as verwysing as u die betaling doen!  
 
Neem kennis:
U inligting sal baie privaat hanteer word.
Geen 3de party maatskappy gaan u inligting ontvang nie.
Betalings met PayFast is BAIE vertroulik en baie veilig.
Maak asseblief seker u gee u naam en van as verwysings met enige tipe betaling
Ons kantoorure is Maandag tot Donderdag van 8h30 tot 16h00 en Vrydae van 8h30 tot 15h00. Ons sal slegs in die ure met u in kontak kan kom.
Vir enige navrae skakel ons kantoor tydens kantoorure by 018 294 4882 of epos ons by info@gsdmail.co.za
 
 

  Designs Corporate Gifts Web Design Web Development Phone: 018 294 4882
  Branding         Extreme Web Makeover E-mail: info@gsdmail.co.za
  Printing         Basic Mobile App Development  
            Search Engine Optimization
            Web & E-Mail Hosting
            Domain Registration
            Graphic Design
            Logo & Corporate Identity
            Mail Support
            Social Media Marketing